September 10, 2021

S1 – Bonus Episode: Moving back to SA – Sak en pak terug na SA

Die Groot Trek
Die Groot Trek
S1 - Bonus Episode: Moving back to SA - Sak en pak terug na SA
/
Share on whatsapp
We have all heard the saying “you (we) can always come back” In reality this is not always so straight forward for most Saffa expats who leaves South Africa’s borders for an opportunity and a life elsewhere in the world. Whether it is the new job or career, new friends or perhaps a new ‘familiarity’, the option to move back to SA holds it’s own challenges after a few years abroad!

Show Notes

We have all heard the saying “you (we) can always come back”

In reality this is not always so straight forward for most Saffa expats who leaves South Africa’s borders for an opportunity and a life elsewhere in the world. Whether it is the new job or career, new friends or perhaps a new ‘familiarity’, the option to move back to SA holds it’s own challenges after a few years abroad!

In die “bonus” episode vang Eduan met Stephan Swannepoel op. Stephan (of soos daar na hom verwys word, Swannies) en sy vrou Elsabe het in 2018 Ierland toe getrek.

Hulle het die Iere en die land self onsettend baie geniet! Hulle het gewoeker terwyl hul oorsee was en voordeel gevat uit goedkoop vlugkaartjies om ‘n klompie lande te sien regoor Europa!

Die verskil met Swannies hul kom wel in toe hul hul Expat journey beeindig het (op ‘n baie positiewe noot en met ‘n pro-aktiewe besluit) met die keuse om terug te trek Suid Afrika toe laat in 2021.

Hulle het die besluit en skuif gemaak met die oortuiging dat hul graag in Suid Afrika wil woon. Ierland was baie goed vir hulle en hulle is daar weg sonder om enige brue te brand. Inteendeel, Swannies is oortuig dat die deure altyd vir hul oopstaan daar

Swannies deel ook in die epsiode ‘n paar ander adminastratiewe ‘tips’ om in ag te neem voor mens op die vliegtuig klim terug Suid Afrika toe. Laastens deel hy ‘n kragtige lewenswaarheid: “don’t follow the trend”

Gooi ‘n Whisky. Sit terug. luister. En geniet

Follow us on:
Instagram: @onsvirjoupodcast
Facebook: Ons vir jou podcast
Website: onsvirjoupodcast.com

Shout outs – Music and sound editing: Etienne Swanepoel (from @africa_withet).