March 4, 2022

S2 – EP8: In gesprek met Wêreldwyd

Ubuntu Tips and Tricks
Ubuntu Tips and Tricks
S2 - EP8: In gesprek met Wêreldwyd
/
In this episode the SAFFA-manne head back to their “moedertaal” and host a very special guest Wêreldwyd.co.za an initiative of Afriforum.

Show Notes

In this episode the SAFFA-manne head back to their “moedertaal” and host a very special guest Wêreldwyd.co.za an initiative of Afriforum.

Wêreldwyd is die ideale platform vir elke Suid-Afrikaner wat tans in die buiteland woon, maar graag steeds in voeling met sy geboorteland wil bly en juis daarom het ons met Sue-Ann (Hoof van Diaspora en Wêreldwyd se stigter) opgevang om meer inligting te bekom oor verskillende aspekte wat die platform bied. Aspekte wat die volgende insluit:

  • Blogs van ervaring en meer inligting oor Suid-Afrikaners tans in die buiteland
  • Nuus gebeure uit die buiteland soos vertolk deur Suid-Afrikaners
  • Vermaak (kykgenot, leesgenot ens.)
  • Die sogenaamde Wêreldgids waar jy rondrits op ‘n wêreldkaart opsoek na Suid Afrikaanse bedrywe en bedrywighede in sekere lande
  • Die “Kom huis toe” veldtog en Wêreldwyd se bystand daartoe.


Sit terug en geniet hierdie fantastiese Afrikaanse episode saam die ouens.

SAFFA Index:  Kleuterskool

Follow us on:
Instagram: @onsvirjoupodcast
Facebook: Ons vir jou podcast
Website: onsvirjoupodcast.com

Shout outs:
Music and sound editing: Etienne Swanepoel (from @africa_withet).